From 0f02a622a9aeeec35e469652a9e5c5bda28c4601 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: koenr Date: Wed, 5 Jan 2005 12:01:10 +0000 Subject: [PATCH] moving towards XHTML compliance --- lang/af/help/quiz/attempts.html | 9 ++--- lang/af/help/quiz/categories.html | 18 +++------ lang/af/help/quiz/correctanswers.html | 6 +-- lang/af/help/quiz/createmultiple.html | 9 +---- lang/af/help/quiz/feedback.html | 6 +-- lang/af/help/quiz/grademethod.html | 26 +------------ lang/af/help/quiz/import.html | 50 +------------------------ lang/af/help/quiz/match.html | 12 ++---- lang/af/help/quiz/maxgrade.html | 12 ++---- lang/af/help/quiz/multichoice.html | 19 +--------- lang/af/help/quiz/questiontypes.html | 38 +------------------ lang/af/help/quiz/random.html | 17 +-------- lang/af/help/quiz/randomsamatch.html | 17 +++------ lang/af/help/quiz/review.html | 7 +--- lang/af/help/quiz/shortanswer.html | 14 ++----- lang/af/help/quiz/shuffleanswers.html | 11 +----- lang/af/help/quiz/shufflequestions.html | 10 +---- lang/af/help/quiz/timeopen.html | 9 ++--- lang/af/help/quiz/truefalse.html | 10 +---- lang/af/help/resource/resourcetype.html | 34 +---------------- lang/af/help/resource/summary.html | 11 ++---- 21 files changed, 45 insertions(+), 300 deletions(-) diff --git a/lang/af/help/quiz/attempts.html b/lang/af/help/quiz/attempts.html index fa0f9d7fa3..6826c19d7f 100644 --- a/lang/af/help/quiz/attempts.html +++ b/lang/af/help/quiz/attempts.html @@ -1,6 +1,3 @@ -

Toets Pogings

- -

Studente kan meer as een poging toegelaat word om 'n toets te doen. - -

Dit kan 'n toets meer van 'n opvoedkundige aktiwiteit maak in plaas van net -'n evaluasie. \ No newline at end of file +

Toets Pogings

+

Studente kan meer as een poging toegelaat word om 'n toets te doen.

+

Dit kan 'n toets meer van 'n opvoedkundige aktiwiteit maak in plaas van net 'n evaluasie.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/categories.html b/lang/af/help/quiz/categories.html index 12c0a90d76..bfa62ec008 100644 --- a/lang/af/help/quiz/categories.html +++ b/lang/af/help/quiz/categories.html @@ -1,13 +1,5 @@ -

Vrae Kategorieë

- -

Eerder as om al jou vrae in een lang lys te hou, maak kategorieë om hulle in -te plaas. - -

Elke kategorie het 'n naam en 'n kort beskrywing. - -

Elke kategorie kan ook gepubliseer word, dit beteken die kategorie (en al die -vrae in dit) sal bekikbaar gestel word aan al die kursusse, sodat hulle jou vrae -in hulle toetse kan gebruik. - -

Kategorieë kan geskep en uitgwis word soos jy wil . As jy 'n kategorie -uitwis met vrae sal jy gevra word om die vrae na 'n ander kategorie te skuif. \ No newline at end of file +

Vrae Kategorieë

+

Eerder as om al jou vrae in een lang lys te hou, maak kategorieë om hulle in te plaas.

+

Elke kategorie het 'n naam en 'n kort beskrywing.

+

Elke kategorie kan ook gepubliseer word, dit beteken die kategorie (en al die vrae in dit) sal bekikbaar gestel word aan al die kursusse, sodat hulle jou vrae in hulle toetse kan gebruik.

+

Kategorieë kan geskep en uitgwis word soos jy wil . As jy 'n kategorie uitwis met vrae sal jy gevra word om die vrae na 'n ander kategorie te skuif.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/correctanswers.html b/lang/af/help/quiz/correctanswers.html index b4a2e8be75..d694ce1264 100644 --- a/lang/af/help/quiz/correctanswers.html +++ b/lang/af/help/quiz/correctanswers.html @@ -1,5 +1 @@ -

Wys korrekte antwoorde

- -

As jy die stelling aansit, sal die regte antwoord vertoon word vir elke vraag -(vertoon in 'n helder kleur). -

+

Wys korrekte antwoorde

As jy die stelling aansit, sal die regte antwoord vertoon word vir elke vraag (vertoon in 'n helder kleur).

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/createmultiple.html b/lang/af/help/quiz/createmultiple.html index 7dad2e1b3e..103743808d 100644 --- a/lang/af/help/quiz/createmultiple.html +++ b/lang/af/help/quiz/createmultiple.html @@ -1,8 +1 @@ -

Skep meer as een vraag

- -

Die bladsy  laat jou toe om meer as een vraag op 'n slag te skep.

- -

Op die oomblik laat dit jou net toe om 'n paar ' Random' vrae te skep en -(opsioneel) by die toets te voeg.

- -

Die bladsy sal later meer funksionaliteit hê.

+

Skep meer as een vraag

Die bladsy  laat jou toe om meer as een vraag op 'n slag te skep.

Op die oomblik laat dit jou net toe om 'n paar ' Random' vrae te skep en (opsioneel) by die toets te voeg.

Die bladsy sal later meer funksionaliteit hê.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/feedback.html b/lang/af/help/quiz/feedback.html index 33e4844795..e6db288f36 100644 --- a/lang/af/help/quiz/feedback.html +++ b/lang/af/help/quiz/feedback.html @@ -1,5 +1 @@ -

Terugvoer

- -

As jy die stelling aansit, sal die studente terugvoer ontvang op elke vraag -(reg of verkeerd).

- +

Terugvoer

As jy die stelling aansit, sal die studente terugvoer ontvang op elke vraag (reg of verkeerd).

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/grademethod.html b/lang/af/help/quiz/grademethod.html index d55f0f10cc..a1b2cf1bbc 100644 --- a/lang/af/help/quiz/grademethod.html +++ b/lang/af/help/quiz/grademethod.html @@ -1,25 +1 @@ -

Evaluasie Metode

- -

Wanneer meer as een poging toegelaat word vir die toets, is daar 'n paar -verskillende metodes om die student se finale punt uit te werk. - -

Hoogste Punt

-

- -

Gemiddelde punt

-

- -

Eerste Punt

-

- -

Laaste Punt

-

+

Evaluasie Metode

Wanneer meer as een poging toegelaat word vir die toets, is daar 'n paar verskillende metodes om die student se finale punt uit te werk.

Hoogste Punt

Gemiddelde punt

Eerste Punt

Laaste Punt

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/import.html b/lang/af/help/quiz/import.html index 3e80d6da4a..50d48e7ea9 100644 --- a/lang/af/help/quiz/import.html +++ b/lang/af/help/quiz/import.html @@ -1,49 +1 @@ -

Voer nuwe vrae in

- -

Die funksie laat jou toe om nuwe vrae in te voer vanaf eksterne teks lêers. - -

Die volgende lêer formate word ondersteun: - -

Verlore Woord

- - - -

AON

- - - -

Blackboard

- - -

Jou eie formaat

- - - -

In die toekoms sal nog formate ingesluit word soos WebCT, IMS QTI en enige -iets wat deur Moodle gebuikers bygedra word!

+

Voer nuwe vrae in

Die funksie laat jou toe om nuwe vrae in te voer vanaf eksterne teks lêers.

Die volgende lêer formate word ondersteun:

Verlore Woord

AON

Blackboard

Jou eie formaat

In die toekoms sal nog formate ingesluit word soos WebCT, IMS QTI en enige iets wat deur Moodle gebuikers bygedra word!

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/match.html b/lang/af/help/quiz/match.html index 7ab449ca17..a6e4c60464 100644 --- a/lang/af/help/quiz/match.html +++ b/lang/af/help/quiz/match.html @@ -1,8 +1,4 @@ -

Bypassende Antwoord Vrae

- -

Na 'n opsionele inleiding, word die gebruiker voorsien van verskeie sub-vrae -en verskeie geskommelde antwoorde. Daar is een regte antwoord vir elke vraag. - -

Die gebruiker moet die regte antwoord kies om by die sub-vraag te pas. - -

Elke sub-vraag dra ewe veel by tot die finale punt van die vraag. \ No newline at end of file +

Bypassende Antwoord Vrae

+

Na 'n opsionele inleiding, word die gebruiker voorsien van verskeie sub-vrae en verskeie geskommelde antwoorde. Daar is een regte antwoord vir elke vraag.

+

Die gebruiker moet die regte antwoord kies om by die sub-vraag te pas.

+

Elke sub-vraag dra ewe veel by tot die finale punt van die vraag.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/maxgrade.html b/lang/af/help/quiz/maxgrade.html index 23879ebe4f..dd4478ceef 100644 --- a/lang/af/help/quiz/maxgrade.html +++ b/lang/af/help/quiz/maxgrade.html @@ -1,8 +1,4 @@ -

Maksimum Punt

- -

Alle punte word aangepas tot die maksimum punt van 'n toets. - -

Byvoorbeeld, stel die maks punt na 20, omdat dit 20% van die toets werd is. - -

Al het jy 10 vrae in 'n toets wat uit 'n totaal van 50 punte tel, sal alle -punte afgeskaal word na 20. \ No newline at end of file +

Maksimum Punt

+

Alle punte word aangepas tot die maksimum punt van 'n toets.

+

Byvoorbeeld, stel die maks punt na 20, omdat dit 20% van die toets werd is.

+

Al het jy 10 vrae in 'n toets wat uit 'n totaal van 50 punte tel, sal alle punte afgeskaal word na 20.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/multichoice.html b/lang/af/help/quiz/multichoice.html index 6c2040e8d0..1781b2d35b 100644 --- a/lang/af/help/quiz/multichoice.html +++ b/lang/af/help/quiz/multichoice.html @@ -1,18 +1 @@ -

Meervoudige Keuse vrae

- -

In antwoord op 'n vraag (kan prente insluit)  moet die student uit 'n paar moontlike -antwoorde kies. Daar is twee tipes meervoudige keuse vrae - -enkele antwoord of meervoudige antwoord. - -

Enkel - net een antwoord word toegelaat. Oor die algemeen is alle punte vir -die vraag positief. - -

Meervoudig - laat een of meer antwoorde toe - elke antwoord kan 'n positiewe -of negatiewe punt hê, so deur al die antwoorde te kies sal nie noodwendig 'n -goeie punt gee nie. As die totale punt negatief is sal die punt vir die vraag -nul wees. Wees versigtig, dit is moontlik om vrae te maak wat meer as 100% tel. - -

Elke antwoord, reg of verkeerd,  sal terugvoer lewer,  - die -terugvoer sal langs die vraag getoon word  (as die toets gestel is om -terugvoer te lewer). -

+

Meervoudige Keuse vrae

In antwoord op 'n vraag (kan prente insluit)  moet die student uit 'n paar moontlike antwoorde kies. Daar is twee tipes meervoudige keuse vrae - enkele antwoord of meervoudige antwoord.

Enkel - net een antwoord word toegelaat. Oor die algemeen is alle punte vir die vraag positief.

Meervoudig - laat een of meer antwoorde toe - elke antwoord kan 'n positiewe of negatiewe punt hê, so deur al die antwoorde te kies sal nie noodwendig 'n goeie punt gee nie. As die totale punt negatief is sal die punt vir die vraag nul wees. Wees versigtig, dit is moontlik om vrae te maak wat meer as 100% tel.

Elke antwoord, reg of verkeerd,  sal terugvoer lewer,  - die terugvoer sal langs die vraag getoon word  (as die toets gestel is om terugvoer te lewer).

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/questiontypes.html b/lang/af/help/quiz/questiontypes.html index ef1480ab41..c2d6423a73 100644 --- a/lang/af/help/quiz/questiontypes.html +++ b/lang/af/help/quiz/questiontypes.html @@ -1,37 +1 @@ -

Hoe om 'n nuwe vraag te skep

- -

Daar is verskeie vraag tipes wat jy by 'n kategorie kan byvoeg:

- -

Meervoudige Keuse vraag

- - -

Kort Antwoord

- - -

Waar/Vals

- - -

Willekeurige Vrae

- - +

Hoe om 'n nuwe vraag te skep

Daar is verskeie vraag tipes wat jy by 'n kategorie kan byvoeg:

Meervoudige Keuse vraag

Kort Antwoord

Waar/Vals

Willekeurige Vrae

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/random.html b/lang/af/help/quiz/random.html index e367573c1d..b7c1a2eaca 100644 --- a/lang/af/help/quiz/random.html +++ b/lang/af/help/quiz/random.html @@ -1,16 +1 @@ -

Willekeurige Vrae

- -

Willekeurige Vrae is 'n spesiale vraag tipe.

- -

Wanneer jy 'n Willekeurige Vraag in die toets sit, sal 'n vraag uit die hele -kategorie gekies word met elke poging tot die toets.

- -

Die maksimum punt van die vraag sal altyd dieselfde bly.

- -

As jy 'n toets opstel met byvoorbeeld 10 willekeurige vrae, dan kan studente -moontlik 10 verskillende vrae kry elke keer as hulle die toets doen.

- -

Let Wel: jy kan willekeurige vrae en nie-willekeurige vrae meng om seker te maak -dat 'n sekere vraag altyd gevra word.

- - +

Willekeurige Vrae

Willekeurige Vrae is 'n spesiale vraag tipe.

Wanneer jy 'n Willekeurige Vraag in die toets sit, sal 'n vraag uit die hele kategorie gekies word met elke poging tot die toets.

Die maksimum punt van die vraag sal altyd dieselfde bly.

As jy 'n toets opstel met byvoorbeeld 10 willekeurige vrae, dan kan studente moontlik 10 verskillende vrae kry elke keer as hulle die toets doen.

Let Wel: jy kan willekeurige vrae en nie-willekeurige vrae meng om seker te maak dat 'n sekere vraag altyd gevra word.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/randomsamatch.html b/lang/af/help/quiz/randomsamatch.html index 9e8d2ef2f5..a213696e88 100644 --- a/lang/af/help/quiz/randomsamatch.html +++ b/lang/af/help/quiz/randomsamatch.html @@ -1,12 +1,5 @@ -

Willekeurige Kort Antwoord vrae

- -

Na 'n opsionele inleiding, word 'n paar sub-vrae vertoon en 'n paar -geskommelde antwoorde. Daar is een regte antwoord vir elke vraag. - -

Die student moet een antwoord kies wat by die sub-vraag pas. - -

Elke sub-vraag tel dieselfde vir die finale punt van die vraag. - -

Die vrae en antwoorde word willekeurig uit al die Kort Antwoord vrae gekies -uit die huidige kategorie. Elke keer as die student die toets doen sal daar -verskillende vrae en antwoorde wees. \ No newline at end of file +

Willekeurige Kort Antwoord vrae

+

Na 'n opsionele inleiding, word 'n paar sub-vrae vertoon en 'n paar geskommelde antwoorde. Daar is een regte antwoord vir elke vraag.

+

Die student moet een antwoord kies wat by die sub-vraag pas.

+

Elke sub-vraag tel dieselfde vir die finale punt van die vraag.

+

Die vrae en antwoorde word willekeurig uit al die Kort Antwoord vrae gekies uit die huidige kategorie. Elke keer as die student die toets doen sal daar verskillende vrae en antwoorde wees.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/review.html b/lang/af/help/quiz/review.html index 35fc82364c..d084bd7124 100644 --- a/lang/af/help/quiz/review.html +++ b/lang/af/help/quiz/review.html @@ -1,6 +1 @@ -

Laat hersiening toe

- -

As jy die opsie toelaat sal studente hulle vorige pogings vir die toets kan -sien.

- -

Dit is slegs moontlik na die toets gesluit is(na die keer datum).

+

Laat hersiening toe

As jy die opsie toelaat sal studente hulle vorige pogings vir die toets kan sien.

Dit is slegs moontlik na die toets gesluit is(na die keer datum).

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/shortanswer.html b/lang/af/help/quiz/shortanswer.html index e72d42277a..dbb46910e3 100644 --- a/lang/af/help/quiz/shortanswer.html +++ b/lang/af/help/quiz/shortanswer.html @@ -1,10 +1,4 @@ -

Kort Antwoord vrae

- -

In antwoord tot 'n vraag (wat 'n prent kan insluit) moet die student 'n sin -of 'n woord in tik. - -

Daar kan 'n paar korrekte antwoorde wees, elke met 'n verskillende punt. As -die kas sensitiewe opsie aan is sal daar onderskeid getref word tussen -"Woord" en "woord". - -

Antwoorde word presies vergelyk, dus wees versigtig met jou spelling! \ No newline at end of file +

Kort Antwoord vrae

+

In antwoord tot 'n vraag (wat 'n prent kan insluit) moet die student 'n sin of 'n woord in tik.

+

Daar kan 'n paar korrekte antwoorde wees, elke met 'n verskillende punt. As die kas sensitiewe opsie aan is sal daar onderskeid getref word tussen "Woord" en "woord".

+

Antwoorde word presies vergelyk, dus wees versigtig met jou spelling!

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/shuffleanswers.html b/lang/af/help/quiz/shuffleanswers.html index 152ed05866..dbe6c12ac1 100644 --- a/lang/af/help/quiz/shuffleanswers.html +++ b/lang/af/help/quiz/shuffleanswers.html @@ -1,10 +1 @@ -

Skommel Antwoorde

- -

As jy die opsie in werking stel sal die antwoorde van die vraag geskommel -wees elke keer as die student die toets doen.

- -

Dit werk net vir Meervoudige Keuse vrae.

- -

Dit maak dit 'n bietjie moeiliker vir studente om bymekaar af te skryf.

- -

Die opsie is nie dieselfde as Willekeurige Vrae nie.

+

Skommel Antwoorde

As jy die opsie in werking stel sal die antwoorde van die vraag geskommel wees elke keer as die student die toets doen.

Dit werk net vir Meervoudige Keuse vrae.

Dit maak dit 'n bietjie moeiliker vir studente om bymekaar af te skryf.

Die opsie is nie dieselfde as Willekeurige Vrae nie.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/shufflequestions.html b/lang/af/help/quiz/shufflequestions.html index fabc52b13e..37d4a88f2a 100644 --- a/lang/af/help/quiz/shufflequestions.html +++ b/lang/af/help/quiz/shufflequestions.html @@ -1,9 +1 @@ -

Skommel Vrae

- -

As jy die opsie in werking stel sal die vrae in die toets elke keer in 'n -ander volgorde verskyn.

- -

Dit is nie dieselfde as Willekeurige Vrae nie, die opsie gaan slegs oor die -vrae se volgorde.

- -

Dit maak dit vir studente 'n bietjie moeliker om by mekaar af te skryf.

+

Skommel Vrae

As jy die opsie in werking stel sal die vrae in die toets elke keer in 'n ander volgorde verskyn.

Dit is nie dieselfde as Willekeurige Vrae nie, die opsie gaan slegs oor die vrae se volgorde.

Dit maak dit vir studente 'n bietjie moeliker om by mekaar af te skryf.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/timeopen.html b/lang/af/help/quiz/timeopen.html index 0c9c0bef3e..0c38e1e790 100644 --- a/lang/af/help/quiz/timeopen.html +++ b/lang/af/help/quiz/timeopen.html @@ -1,6 +1,3 @@ -

Toets tye

- -

Jy kan spesifiseer wanneer die toets oop of toe moet wees. - -

As die toets nie oop is nie sal die toets nie beskikbaar wees aan studente -wees nie. \ No newline at end of file +

Toets tye

+

Jy kan spesifiseer wanneer die toets oop of toe moet wees.

+

As die toets nie oop is nie sal die toets nie beskikbaar wees aan studente wees nie.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/quiz/truefalse.html b/lang/af/help/quiz/truefalse.html index 4d6779805f..1ce6fcef08 100644 --- a/lang/af/help/quiz/truefalse.html +++ b/lang/af/help/quiz/truefalse.html @@ -1,9 +1 @@ -

Waar/Vals vrae

- - -

In antwoord op 'n vraag (wat 'n prent kan insluit) moet die student Waar of -Vals antwoord. - -

As die terugvoer opsie aan is, sal terugvoer gewys word sodra die student die -vraag beantwoord het. -

+

Waar/Vals vrae

In antwoord op 'n vraag (wat 'n prent kan insluit) moet die student Waar of Vals antwoord.

As die terugvoer opsie aan is, sal terugvoer gewys word sodra die student die vraag beantwoord het.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/resource/resourcetype.html b/lang/af/help/resource/resourcetype.html index 063cb02a28..10ca20f1d2 100644 --- a/lang/af/help/resource/resourcetype.html +++ b/lang/af/help/resource/resourcetype.html @@ -1,33 +1 @@ -

Hulpbron Tipes

- -

Hulpbronne kan enige inhoud bevat. Hier is die verskillende tipes, dit -spesifiseer hoe toegang verkry word tot die inhoud: - -

Gewone teks - dit is die eenvoudigste tipe. Jy kan die inhoud in -tik(redigeer) op 'n vorm op die volgende bladsy. Van die inhoud sal outomaties -geformateer word. Meer inligting oor gewone teks: - -

HTML teks - Vir meer gevorderde gebruikers. Geen outomatiese -formatering vind plaas nie, jy moet self die  HTML kodes bysit. - -

Verwysing - verwysing na 'n boek of joernaal. - -

Opgelaaide lêer - wys enige lêer wat opgelaai is in die kursus. Gaan -kyk na die "Lêers" gedeelte om te sien watter lêers daar is. - -

Web skakel - 'n URL na 'n plek iewers op die web. As enige iemand op -die aktiwiteit klik sal hulle na die web blad buite Moodle gaan (die bladsy sal -in die browser venster verskyn). - -

Web Bladsy - 'n URL na iewers op die web. Soos die vorige tipe sal dit -'n web bladsy vertoon, maar met die tipe sal die bladsy binne 'n raam in Moodle -vertoon word asof die bladsy deel is van Moodle. - -

Program - 'n program wat inligting nodig het oor die huidige Moodle -gebruiker. Dit laat ander web programme toe om met Moodle saam te werk. - -

Wiki teks - laat meer formatering toe as gewone teks, en jy hoef nie -HTML te leer ken nie. Jy tik gewone teks maar daar is formatering karakters wat -jy kan insluit (bv. *die sal bold gedruk word* /dit sal skuins gedruk word/) om -maklik formatering mee te doen.

- +

Hulpbron Tipes

Hulpbronne kan enige inhoud bevat. Hier is die verskillende tipes, dit spesifiseer hoe toegang verkry word tot die inhoud:

Gewone teks - dit is die eenvoudigste tipe. Jy kan die inhoud in tik(redigeer) op 'n vorm op die volgende bladsy. Van die inhoud sal outomaties geformateer word. Meer inligting oor gewone teks:

HTML teks - Vir meer gevorderde gebruikers. Geen outomatiese formatering vind plaas nie, jy moet self die  HTML kodes bysit.

Verwysing - verwysing na 'n boek of joernaal.

Opgelaaide lêer - wys enige lêer wat opgelaai is in die kursus. Gaan kyk na die "Lêers" gedeelte om te sien watter lêers daar is.

Web skakel - 'n URL na 'n plek iewers op die web. As enige iemand op die aktiwiteit klik sal hulle na die web blad buite Moodle gaan (die bladsy sal in die browser venster verskyn).

Web Bladsy - 'n URL na iewers op die web. Soos die vorige tipe sal dit 'n web bladsy vertoon, maar met die tipe sal die bladsy binne 'n raam in Moodle vertoon word asof die bladsy deel is van Moodle.

Program - 'n program wat inligting nodig het oor die huidige Moodle gebruiker. Dit laat ander web programme toe om met Moodle saam te werk.

Wiki teks - laat meer formatering toe as gewone teks, en jy hoef nie HTML te leer ken nie. Jy tik gewone teks maar daar is formatering karakters wat jy kan insluit (bv. *die sal bold gedruk word* /dit sal skuins gedruk word/) om maklik formatering mee te doen.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/resource/summary.html b/lang/af/help/resource/summary.html index 9b825e875d..7aa0f4b3e7 100644 --- a/lang/af/help/resource/summary.html +++ b/lang/af/help/resource/summary.html @@ -1,7 +1,4 @@ -

Opsomming

- -

Die opsomming is 'n kort beskrywing van die hulpbron. - -

Moenie te veel skryf of die hulpbron hier insluit nie! - -

Die hulpbron inhoud word op die volgende bladsy gespesifiseer. \ No newline at end of file +

Opsomming

+

Die opsomming is 'n kort beskrywing van die hulpbron.

+

Moenie te veel skryf of die hulpbron hier insluit nie!

+

Die hulpbron inhoud word op die volgende bladsy gespesifiseer.

\ No newline at end of file -- 2.39.5