From 5a4adea604b32111d45ac031eca4525b175559b3 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: koenr Date: Wed, 5 Jan 2005 09:04:21 +0000 Subject: [PATCH] moving towards XHTML compliance Changed some old code to the new approach in writing.html, reading.html and questions.html -> needs to be translated! --- lang/af/help/coursecategory.html | 11 +- lang/af/help/courseformats.html | 26 +-- lang/af/help/coursefullname.html | 6 +- lang/af/help/coursenewsitems.html | 20 +- lang/af/help/coursenumsections.html | 21 +- lang/af/help/courserecent.html | 18 +- lang/af/help/courseshortname.html | 8 +- lang/af/help/coursestartdate.html | 22 +- lang/af/help/emoticons.html | 2 +- lang/af/help/enrolmentkey.html | 23 +- lang/af/help/guestaccess.html | 24 +-- lang/af/help/html.html | 14 +- lang/af/help/langedit.html | 17 +- lang/af/help/mods.html | 2 +- lang/af/help/picture.html | 43 ++-- lang/af/help/questions.html | 86 +------- lang/af/help/reading.html | 14 +- lang/af/help/richtext.html | 321 +++++++++++++--------------- lang/af/help/summaries.html | 10 +- lang/af/help/surveys.html | 155 +++++--------- lang/af/help/teachers.html | 23 +- lang/af/help/text.html | 149 +------------ lang/af/help/textformat.html | 64 +----- lang/af/help/wiki.html | 299 ++++++++++++++------------ lang/af/help/writing.html | 22 +- 25 files changed, 447 insertions(+), 953 deletions(-) diff --git a/lang/af/help/coursecategory.html b/lang/af/help/coursecategory.html index 476ba11fb3..3e12cf59f7 100644 --- a/lang/af/help/coursecategory.html +++ b/lang/af/help/coursecategory.html @@ -1,10 +1 @@ -

Kursus Kategorieë

- -

Jou Moodle administrateur mag dalk 'n paar kursus kategorieë - opgestel het. - -

Byvoorbeeld: "Wetenskap", "Wiskunde", "Ekonomie", ens. - -

Kies die kategorie wat by jou kursus pas. Die keuse sal bepaal - waar jou kursus in die kursus lys vertoon sal word, dit kan jou studente help om - makliker jou kursus te kry. +

Kursus Kategorieë

Jou Moodle administrateur mag dalk 'n paar kursus kategorieë opgestel het.

Byvoorbeeld: "Wetenskap", "Wiskunde", "Ekonomie", ens.

Kies die kategorie wat by jou kursus pas. Die keuse sal bepaal waar jou kursus in die kursus lys vertoon sal word, dit kan jou studente help om makliker jou kursus te kry.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/courseformats.html b/lang/af/help/courseformats.html index a5cccd5867..58d3d22435 100644 --- a/lang/af/help/courseformats.html +++ b/lang/af/help/courseformats.html @@ -1,25 +1 @@ -

Moodle Kursus Formaat

- -

Weeklikse formaat

- - -

Onderwerp formaat

- - -

Sosiale formaat

- - +

Moodle Kursus Formaat

Weeklikse formaat

Onderwerp formaat

Sosiale formaat

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/coursefullname.html b/lang/af/help/coursefullname.html index d0db05104f..a8ecd81862 100644 --- a/lang/af/help/coursefullname.html +++ b/lang/af/help/coursefullname.html @@ -1,5 +1 @@ -

Kursus Vol Naam

- -

Die volle naam van die kursus word bo-aan die bladsy vertoon en in die kursus -lys .

- +

Kursus Vol Naam

Die volle naam van die kursus word bo-aan die bladsy vertoon en in die kursus lys .

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/coursenewsitems.html b/lang/af/help/coursenewsitems.html index 704fed49e8..a948d65ccd 100644 --- a/lang/af/help/coursenewsitems.html +++ b/lang/af/help/coursenewsitems.html @@ -1,11 +1,9 @@ -

Kursus Nuus Items

- -

'n Spesiale forum met die naam "Nuus" kom voor in die 'weeklikse' -en 'onderwerps' kursus formaat. Dit is 'n goeie plek om kennisgewings te sit vir -alle studente om te sien. (Alle studente is outomaties ingeskryf by die forum, -en sal kennisgewings deur email ontvang.) - -

Die stelling bepaal hoeveel onlangse items op die kursus hoofblad vertoon sal -word, in die nuus area aan die regterkant. - -

As jy dit na "0" stel sal die nuus area nie verskyn nie. \ No newline at end of file +

Kursus Nuus Items

+

'n Spesiale forum met die naam "Nuus" kom voor in die +'weeklikse' en 'onderwerps' kursus formaat. Dit is 'n goeie plek om +kennisgewings te sit vir alle studente om te sien. (Alle studente +is outomaties ingeskryf by die forum, en sal kennisgewings deur +email ontvang.)

+

Die stelling bepaal hoeveel onlangse items op die kursus +hoofblad vertoon sal word, in die nuus area aan die regterkant.

+

As jy dit na "0" stel sal die nuus area nie verskyn nie.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/coursenumsections.html b/lang/af/help/coursenumsections.html index 99abda3add..f3b0ce77d1 100644 --- a/lang/af/help/coursenumsections.html +++ b/lang/af/help/coursenumsections.html @@ -1,12 +1,9 @@ -

Kursus se hoeveelheid Onderwerpe/Weke

- -

Die stelling word slegs gebruik deur die 'weeklikse' en 'onderwerp' kursus -formaat. - -

In die 'weeklikse' formaat, spesifiseer hoeveel weke die -kursus lank is vanaf die aanvangs datum. - -

In die 'onderwerp'  formaat, spesifiseer dit die aantal onderwerpe. - -

Dit sal as die aantal areas ("bokse") in die middel van die skerm -vertoon word. \ No newline at end of file +

Kursus se hoeveelheid Onderwerpe/Weke

+

Die stelling word slegs gebruik deur die 'weeklikse' en +'onderwerp' kursus formaat.

+

In die 'weeklikse' formaat, spesifiseer hoeveel weke die kursus +lank is vanaf die aanvangs datum.

+

In die 'onderwerp'  formaat, spesifiseer dit die aantal +onderwerpe.

+

Dit sal as die aantal areas ("bokse") in die middel van die +skerm vertoon word.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/courserecent.html b/lang/af/help/courserecent.html index ebcae1b746..7e6e1751d8 100644 --- a/lang/af/help/courserecent.html +++ b/lang/af/help/courserecent.html @@ -1,13 +1,5 @@ -

Onlangse Aktiwiteite

- -

Moodle kan "onlangse aktiwiteite" op die kursus hoofblad vertoon. - -

Dit wys alles wat in die kursus gebeur het sedert die persoon laas by die -kursus ingeteken het, soos nuwe pos, nuwe gebruikers, joernale ens. - -

Dit word aanbeveel dat jy die stelling aansit vir jou kursus, want dit help -om 'n gevoel te gee vir die aktiwiteite in die kursus. Dit help om 'n atmosfeer -te skep van samewerking by al die deelnemers. - -

Vir 'n groot kursus wat baie gebruik word kan dit afgesit word omdat dit die -vertoning van die hoofblad kan stadiger maak. \ No newline at end of file +

Onlangse Aktiwiteite

+

Moodle kan "onlangse aktiwiteite" op die kursus hoofblad vertoon.

+

Dit wys alles wat in die kursus gebeur het sedert die persoon laas by die kursus ingeteken het, soos nuwe pos, nuwe gebruikers, joernale ens.

+

Dit word aanbeveel dat jy die stelling aansit vir jou kursus, want dit help om 'n gevoel te gee vir die aktiwiteite in die kursus. Dit help om 'n atmosfeer te skep van samewerking by al die deelnemers.

+

Vir 'n groot kursus wat baie gebruik word kan dit afgesit word omdat dit die vertoning van die hoofblad kan stadiger maak.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/courseshortname.html b/lang/af/help/courseshortname.html index 498bf54377..ae36706a89 100644 --- a/lang/af/help/courseshortname.html +++ b/lang/af/help/courseshortname.html @@ -1,7 +1 @@ -

Kort Kursus Naam

- -

Baie institusies verwys na hulle kursusse met 'n kort naam, soos - BP102 of COMMS. Al het jy nog nie 'n naam vir jou kursus nie, dink een hier -uit. Dit gaan op verskeie plekke gebruik word waar die lang naam nie gepas is -nie (soos in die onderwerp lyn van 'n email).

- +

Kort Kursus Naam

Baie institusies verwys na hulle kursusse met 'n kort naam, soos BP102 of COMMS. Al het jy nog nie 'n naam vir jou kursus nie, dink een hier uit. Dit gaan op verskeie plekke gebruik word waar die lang naam nie gepas is nie (soos in die onderwerp lyn van 'n email).

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/coursestartdate.html b/lang/af/help/coursestartdate.html index 4e02e8ee1a..b7b9a6b3f7 100644 --- a/lang/af/help/coursestartdate.html +++ b/lang/af/help/coursestartdate.html @@ -1,16 +1,6 @@ -

Kursus Begin Datum

- -

Hier spesifiseer jy die begin datum van die kursus (in jou eie tyd sone). - -

As jy 'n 'weeklikse' kursus formaat gebruik, sal dit die vertoning van die -weke affekteer. Die eerste week sal begin op die datum wat jy hier spesifiseer. - -

Die stelling sal geen effek hê nie op kursusse wat die  'sosiale' of  -'onderwerp' formaat gebruik. - -

Dit sal die vertoning van 'log' inskrywings affekteer, omdat die datum -gebruik sal word vir die vroegste moontlike datum waarop aktiwiteite vertoon kan -word. - -

In die algemeen maak dit sin om die datum te stel na die regte begin datum -van jou kursus, maak nie saak watter kursus formaat jy gebruik nie. \ No newline at end of file +

Kursus Begin Datum

+

Hier spesifiseer jy die begin datum van die kursus (in jou eie tyd sone).

+

As jy 'n 'weeklikse' kursus formaat gebruik, sal dit die vertoning van die weke affekteer. Die eerste week sal begin op die datum wat jy hier spesifiseer.

+

Die stelling sal geen effek hê nie op kursusse wat die  'sosiale' of  'onderwerp' formaat gebruik.

+

Dit sal die vertoning van 'log' inskrywings affekteer, omdat die datum gebruik sal word vir die vroegste moontlike datum waarop aktiwiteite vertoon kan word.

+

In die algemeen maak dit sin om die datum te stel na die regte begin datum van jou kursus, maak nie saak watter kursus formaat jy gebruik nie.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/emoticons.html b/lang/af/help/emoticons.html index e324e41362..c793f0c877 100644 --- a/lang/af/help/emoticons.html +++ b/lang/af/help/emoticons.html @@ -1 +1 @@ -

Using Smilies (emoticons)

smile :-)
big grin :-D
wink ;-)
mixed :-/
thoughtful V-.
tongue out :-P
cool B-)
approve ^-)
wide eyes 8-)
surprise 8-o
sad :-(
shy 8-.
blush :-I
kisses :-X
clown :o)
black eye P-|
angry 8-[
dead xx-P
sleepy |-.
evil }-]

Dit is nie altyd moontlik om jou emosies uit te druk in gewone teks nie. Die ikone kan help.

Om die ikoon in jou teks te sit: klik net op die ikoon hierbo, of tik net die verwante teks kode direk in jou teks in.

Let wel: die kodes is self soos klein prentjies - draai net jou kop links om na hulle te kyk.

\ No newline at end of file +

Using Smilies (emoticons)

smile :-)
big grin :-D
wink ;-)
mixed :-/
thoughtful V-.
tongue out :-P
cool B-)
approve ^-)
wide eyes 8-)
surprise 8-o
sad :-(
shy 8-.
blush :-I
kisses :-X
clown :o)
black eye P-|
angry 8-[
dead xx-P
sleepy |-.
evil }-]

Dit is nie altyd moontlik om jou emosies uit te druk in gewone teks nie. Die ikone kan help.

Om die ikoon in jou teks te sit: klik net op die ikoon hierbo, of tik net die verwante teks kode direk in jou teks in.

Let wel: die kodes is self soos klein prentjies - draai net jou kop links om na hulle te kyk.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/enrolmentkey.html b/lang/af/help/enrolmentkey.html index a641963196..4f6e53b4ca 100644 --- a/lang/af/help/enrolmentkey.html +++ b/lang/af/help/enrolmentkey.html @@ -1,17 +1,6 @@ -

Kursus Registrasie Sleutel

- -

'n Kursus registrasie sleutel hou ongewenste mense uit jou kursus. - -

As jy dit oop los, kan enige iemand met 'n Moodle gebruiksnaam op die webblad -by die kursus inskryf deur slegs daar in te gaan. - -

As jy iets hier insit, dan sal studente wat vir die eerste keer hier wil in -gaan gevra word vir die woord of sin (hulle sal net een keer gevra word). - -

Die idee is dat jy aan gemagtigde persone die sleutel sal gee deur private email, -gewone pos, oor die telefoon of selfs woordeliks in die klas. - -

As die wagwoord 'uit kom' en ongewenste mense skryf in by die kursus, kan jy -hulle inskrywings kanselleer (op hulle gebruikers profiel bladsy) en die sleutel -verander. Regmatige studente sal nie geaffekteer word nie, ongewenste mense sal -nie weer kan in kom nie. \ No newline at end of file +

Kursus Registrasie Sleutel

+

'n Kursus registrasie sleutel hou ongewenste mense uit jou kursus.

+

As jy dit oop los, kan enige iemand met 'n Moodle gebruiksnaam op die webblad by die kursus inskryf deur slegs daar in te gaan.

+

As jy iets hier insit, dan sal studente wat vir die eerste keer hier wil in gaan gevra word vir die woord of sin (hulle sal net een keer gevra word).

+

Die idee is dat jy aan gemagtigde persone die sleutel sal gee deur private email, gewone pos, oor die telefoon of selfs woordeliks in die klas.

+

As die wagwoord 'uit kom' en ongewenste mense skryf in by die kursus, kan jy hulle inskrywings kanselleer (op hulle gebruikers profiel bladsy) en die sleutel verander. Regmatige studente sal nie geaffekteer word nie, ongewenste mense sal nie weer kan in kom nie.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/guestaccess.html b/lang/af/help/guestaccess.html index 187071c78f..e661e9f16a 100644 --- a/lang/af/help/guestaccess.html +++ b/lang/af/help/guestaccess.html @@ -1,18 +1,6 @@ -

Gas Toegang

- -

Jy het die keuse om gaste toe te laat tot jou kursus of nie toe te laat nie. - -

Mense kan as gaste in teken met die  "Teken in as 'n gas" -knoppie op die in teken bladsy. - -

Gaste het ALTYD  "lees-alleen" toegang - hulle kan nie pos -stuur nie of aan die kursus verander nie. - -

Jy kan dit gebruik om toegang te gee vir 'n kollega, of 'n student kan na die -kursus kyk voor hulle besluit om in te skryf. - -

Jy het die keuse tussen twee tipes gas toegang: met of sonder registrasie -sleutel. As jy gaste toelaat met die sleutel, dan sal die gaste die sleutel moet -voorsien ELKE keer as hulle in teken (studente hoef dit net een keer te -voorsien). Dit laat jou toe om gas toegang te beheer. As jy kies om gaste -toegang te gee sonder 'n sleutel kan enige iemand toegang kry tot jou kursus. \ No newline at end of file +

Gas Toegang

+

Jy het die keuse om gaste toe te laat tot jou kursus of nie toe te laat nie.

+

Mense kan as gaste in teken met die  "Teken in as 'n gas" knoppie op die in teken bladsy.

+

Gaste het ALTYD  "lees-alleen" toegang - hulle kan nie pos stuur nie of aan die kursus verander nie.

+

Jy kan dit gebruik om toegang te gee vir 'n kollega, of 'n student kan na die kursus kyk voor hulle besluit om in te skryf.

+

Jy het die keuse tussen twee tipes gas toegang: met of sonder registrasie sleutel. As jy gaste toelaat met die sleutel, dan sal die gaste die sleutel moet voorsien ELKE keer as hulle in teken (studente hoef dit net een keer te voorsien). Dit laat jou toe om gas toegang te beheer. As jy kies om gaste toegang te gee sonder 'n sleutel kan enige iemand toegang kry tot jou kursus.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/html.html b/lang/af/help/html.html index 71b995b6b5..fbdd4dbb41 100644 --- a/lang/af/help/html.html +++ b/lang/af/help/html.html @@ -1,13 +1 @@ -

Hoe om in HTML te skryf

- -

Wanneer jy  HTML gebruik in Moodle, kan jy enige HTML tags gebruik om -enige effek te kry wat jy wil. - -

Jou kode sal normaal vertoon word in 'n skerm in 'n tabel sel, dus: - -

- +

Hoe om in HTML te skryf

Wanneer jy  HTML gebruik in Moodle, kan jy enige HTML tags gebruik om enige effek te kry wat jy wil.

Jou kode sal normaal vertoon word in 'n skerm in 'n tabel sel, dus:

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/langedit.html b/lang/af/help/langedit.html index bdd4cb63ce..96733258b6 100644 --- a/lang/af/help/langedit.html +++ b/lang/af/help/langedit.html @@ -1,12 +1,5 @@ -

Taal Redigeering

- -

Om tale te redigeer op die bladsy moet die lêers skryfbaar wees deur 'n web -bediener proses. - -

By party stringe sal jy 'n $a en 'n $a->something sien. - -

Dit is veranderlikes wat vervang sal word deur ander woorde of name in -Moodle. - -

As daar net een veranderlike is, word $a gebruik. As daar twee of meer -veranderlikes is kry elkeen 'n naam. \ No newline at end of file +

Taal Redigeering

+

Om tale te redigeer op die bladsy moet die lêers skryfbaar wees deur 'n web bediener proses.

+

By party stringe sal jy 'n $a en 'n $a->something sien.

+

Dit is veranderlikes wat vervang sal word deur ander woorde of name in Moodle.

+

As daar net een veranderlike is, word $a gebruik. As daar twee of meer veranderlikes is kry elkeen 'n naam.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/mods.html b/lang/af/help/mods.html index bf2d949675..50d3d60bf2 100644 --- a/lang/af/help/mods.html +++ b/lang/af/help/mods.html @@ -1 +1 @@ -

Aktiwiteit Modules

Moodle bevat 'n wye verskeidenheid aktiwiteits modules wat gebruik kan word om enige tipe kursus te bou.

 Forums

 Joernale

 Hulpbronne

 Opdragte

 Toetse

 Keuses

 Menings Opnames

\ No newline at end of file +

Aktiwiteit Modules

Moodle bevat 'n wye verskeidenheid aktiwiteits modules wat gebruik kan word om enige tipe kursus te bou.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/picture.html b/lang/af/help/picture.html index 578edea6b3..0c0b94ce7d 100644 --- a/lang/af/help/picture.html +++ b/lang/af/help/picture.html @@ -1,28 +1,15 @@ -

Hoe om 'n prent op te laai

- -

Jy kan 'n prent van jou rekenaar op laai na die bediener, die prent sal op 'n -paar plekke gebruik word om jou voor te stel. -

Jy kan enige prent gebruik wat jy wil. -

Die foto moet  JPG of PNG formaat wees (die naam moet eindig met 'n .jpg -of .png). -

Daar is vier metodes om 'n prent lêer te kry: - -

    -
  1. Met 'n digitale kamera, dan sal die foto waarskynlik klaar in die regte - formaat wees. -
  2. Jy kan 'n skandeerder gebruik om 'n foto in te 'scan'. Stoor dit as JPG of PNG. -
  3. Jy kan selfs 'n prent met 'n verf program teken. -
  4. Jy kan beelde vanaf die internet 'steel'. http://images.google.com - is 'n goeie plek om vir prente te soek. As jy een gevind het, regs klik op die - prent en kies "Save this image..." van die kies lys (mag dalk verskillend - gedoen word op verskillende rekenaars). -
- -

Om die prent op te laai, klik die  "Browse" knoppie op die redigeer -bladsy, en kies die prent op jou hardeskyf. -

Let Wel: maak seker die prent is nie grootter as die maksimum toegelate -groote nie - -anders sal hy nie op gelaai word nie. -

Klik "Verander profiel" onder aan die bladsy om die lêer te stoor. -

Wanneer jy terug gaan na die profiel blad, mag dit dalk lyk of die prent nie -gelaai is nie. Klik die  "Reload" knoppie in jou "browser". \ No newline at end of file +

Hoe om 'n prent op te laai

+

Jy kan 'n prent van jou rekenaar op laai na die bediener, die prent sal op 'n paar plekke gebruik word om jou voor te stel.

+

Jy kan enige prent gebruik wat jy wil.

+

Die foto moet  JPG of PNG formaat wees (die naam moet eindig met 'n .jpg of .png).

+

Daar is vier metodes om 'n prent lêer te kry:

+
    +
  1. Met 'n digitale kamera, dan sal die foto waarskynlik klaar in die regte formaat wees.
  2. +
  3. Jy kan 'n skandeerder gebruik om 'n foto in te 'scan'. Stoor dit as JPG of PNG.
  4. +
  5. Jy kan selfs 'n prent met 'n verf program teken.
  6. +
  7. Jy kan beelde vanaf die internet 'steel'. http://images.google.com is 'n goeie plek om vir prente te soek. As jy een gevind het, regs klik op die prent en kies "Save this image..." van die kies lys (mag dalk verskillend gedoen word op verskillende rekenaars).
  8. +
+

Om die prent op te laai, klik die  "Browse" knoppie op die redigeer bladsy, en kies die prent op jou hardeskyf.

+

Let Wel: maak seker die prent is nie grootter as die maksimum toegelate groote nie - anders sal hy nie op gelaai word nie.

+

Klik "Verander profiel" onder aan die bladsy om die lêer te stoor.

+

Wanneer jy terug gaan na die profiel blad, mag dit dalk lyk of die prent nie gelaai is nie. Klik die  "Reload" knoppie in jou "browser".

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/questions.html b/lang/af/help/questions.html index 0ca829c64a..6931931e2b 100644 --- a/lang/af/help/questions.html +++ b/lang/af/help/questions.html @@ -1,85 +1 @@ -

Vrae

- -

'n Goeie manier om mense te help dink is om hulle vrae te vra. 'n Goeie vraag -kan ons baie help om inligting by mekaar te sit, ons bestaande idees te -her-evalueer en nuwe idees te skep.

- -

Vrae wat gevra word om ander te help leer staan bekend as Socratiese  -vrae.

- -

Met Socratiese vrae moet jy baie mooi na die ander persoon luister om jou -vraag op 'n behulpsame manier op te stel. - -

Hier is voorbeelde van sulke vrae:

- - - -

Vrae om 'n ander persoon beter te verstaan

- -

Vrae oor wat die leerder aanvaar

- -

Vrae oor redes en bewysstukke

- -

Vrae oor persoonlike standpunte

- -

Vrae oor implikasies en nagevolge

- - -
-Questions adapted from Paul, R. (1993). Critical Thinking: How To Prepare Students for a Rapidly Changing World: Foundation for Critical Thinking, Santa Rosa, CA. - -

-

+

Vrae

'n Goeie manier om mense te help dink is om hulle vrae te vra. 'n Goeie vraag kan ons baie help om inligting by mekaar te sit, ons bestaande idees te her-evalueer en nuwe idees te skep.

Vrae wat gevra word om ander te help leer staan bekend as Socratiese  vrae.

Met Socratiese vrae moet jy baie mooi na die ander persoon luister om jou vraag op 'n behulpsame manier op te stel.

Hier is voorbeelde van sulke vrae:

Vrae om 'n ander persoon beter te verstaan

Vrae oor wat die leerder aanvaar

Vrae oor redes en bewysstukke

Vrae oor persoonlike standpunte

Vrae oor implikasies en nagevolge


Questions adapted from Paul, R. (1993). Critical Thinking: How To Prepare Students for a Rapidly Changing World: Foundation for Critical Thinking, Santa Rosa, CA.

More info about writing

More info about reading

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/reading.html b/lang/af/help/reading.html index 7cbce95513..12017d7304 100644 --- a/lang/af/help/reading.html +++ b/lang/af/help/reading.html @@ -1,13 +1 @@ -

Lees

- -

Wanneer teks vinnig gelees word is dit maklik om die skrywer verkeerd te -verstaan.

- -

Om dit te vermy, lees die skrywer se woorde versigtig en probeer dit uit die -skrywer se oog punt te sien.

- -

Dit kan ook help om te dink oor wat die skrywer nie gesê het nie - dit kan -jou help om jou eie vrae te vorm.

- -

-

+

Lees

Wanneer teks vinnig gelees word is dit maklik om die skrywer verkeerd te verstaan.

Om dit te vermy, lees die skrywer se woorde versigtig en probeer dit uit die skrywer se oog punt te sien.

Dit kan ook help om te dink oor wat die skrywer nie gesê het nie - dit kan jou help om jou eie vrae te vorm.

More info about writing

More info about questions

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/richtext.html b/lang/af/help/richtext.html index dbfa4e04f5..bad582167f 100644 --- a/lang/af/help/richtext.html +++ b/lang/af/help/richtext.html @@ -1,167 +1,154 @@ -

Richtext HTML redigeerder

- -

Beskikbaarheid: -htmleditor) { - print_string("htmleditordisabledadmin"); - } else if (!$USER->htmleditor) { - print_string("htmleditordisabled"); - } else if (!can_use_richtext_editor()) { - print_string("htmleditordisabledbrowser"); - } else { - print_string("htmleditoravailable"); - } -?> -

- -

Die Richtext HTML redigeerder laat jou toe om teks te redigeer soos 'n woord -verwerker, dit produseer normale HTML kode. - -

Die redigeerder het ekstra funksies wat jy ook dalk sal handig vind. - -

Plak teks in van ander programme

- - -

Om prente in te sit

- - -

Om tabelle in te sit

- - -

Om skakels in te sit

- - - -

Om smilies (emoticons) in te sit

- - - +

Richtext HTML redigeerder

+

Beskikbaarheid: htmleditor) { + + print_string("htmleditordisabledadmin"); + + } else if (!$USER->htmleditor) { + + print_string("htmleditordisabled"); + + } else if (!can_use_richtext_editor()) { + + print_string("htmleditordisabledbrowser"); + + } else { + + print_string("htmleditoravailable"); + + } + +?>

+

Die Richtext HTML redigeerder laat jou toe om teks te redigeer soos 'n woord verwerker, dit produseer normale HTML kode.

+

Die redigeerder het ekstra funksies wat jy ook dalk sal handig vind.

+

Plak teks in van ander programme

+
+

Jy kan ryk teks van ander Windows programme soos Word knip en plak, en die formaat sal behoue bly. Gebruik net die normale knip en plak metodes van jou 'browser' of program (of Control-C en Control-V).

+
+

Om prente in te sit

+
+

As jy klaar prente op 'n ander web blad het, kan jy die prente in sit met die "Insert Images" knoppie.

+
+

Om tabelle in te sit

+
+

Om 'n spesifieke uitleg vir jou teks te gebruik, gebruik die  "Insert Tables" knoppie.

+
+

Om skakels in te sit

+
+

Om 'n nuwe skakel in te sit, tik eerste die teks van die skakel in. Selekteer dit en klik op die "link" knoppie. Tik die URL in waarna jy wil  skakel.

+
+

Om smilies (emoticons) in te sit

+
+

Om die klein ikone in jou teks te sit klik op die smilie ikoon. 'n Venster met  die verskillende smilies sal verskyn. (Of tik die smilie se kode in jou teks dat sal as 'n smilie ikoon later vertoon word).

+ + + + + +
+ + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + +
smile:-)
big grin:-D
wink;-)
mixed:-/
thoughtfulV-.
tongue out:-P
coolB-)
approve^-)
wide eyes8-)
surprise8-o
+
+ + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + +
sad:-(
shy8-.
blush:-I
kisses:-X
clown:o)
black eyeP-|
angry8-[
deadxx-P
sleepy|-.
evil}-]
+
+
\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/summaries.html b/lang/af/help/summaries.html index 88126a6c72..ffe390034e 100644 --- a/lang/af/help/summaries.html +++ b/lang/af/help/summaries.html @@ -1,9 +1 @@ -

Onderwerp/Week Opsomming

- -

Die idee van die opsomming is om die studente voor te berei op wat gaan volg -in die onderwerp/week.

- -

Elke opsomming moet kort wees sodat die kursus bladsy nie te lank word nie.

- -

As jy meer wil sê as 'n sin of twee, sit eerder nog 'n hulpbron by -(byvoorbeeld 'n dokument getiteld Onderwerp beskrywing).

+

Onderwerp/Week Opsomming

Die idee van die opsomming is om die studente voor te berei op wat gaan volg in die onderwerp/week.

Elke opsomming moet kort wees sodat die kursus bladsy nie te lank word nie.

As jy meer wil sê as 'n sin of twee, sit eerder nog 'n hulpbron by (byvoorbeeld 'n dokument getiteld Onderwerp beskrywing).

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/surveys.html b/lang/af/help/surveys.html index 669884e1d3..cf60e13898 100644 --- a/lang/af/help/surveys.html +++ b/lang/af/help/surveys.html @@ -1,106 +1,49 @@ -

Beskikbare Menings Opnames

- -

Huidiglik het Moodle slegs 'n paar Menings Opnames (In die toekoms sal meer -beskikbaar wees).

- -

Die opnames is gekies omdat hulle baie handig is om 'n gekoppelde omgewing -mee te evalueer wat onderrig aanbied. Die opnames kan neigings onder jou -deelnemers identifiseer. (Kyk hier vir 'n deeglike analise van die gebruik van -die opnames: -http://dougiamas.com/writing/herdsa2002)

- -
-

COLLES - Constructivist On-Line Learning Environment Survey

- - - -
-

ATTLS - Attitudes to Thinking and Learning Survey

- +

Beskikbare Menings Opnames

+

Huidiglik het Moodle slegs 'n paar Menings Opnames (In die toekoms sal meer beskikbaar wees).

+

Die opnames is gekies omdat hulle baie handig is om 'n gekoppelde omgewing mee te evalueer wat onderrig aanbied. Die opnames kan neigings onder jou deelnemers identifiseer. (Kyk hier vir 'n deeglike analise van die gebruik van die opnames: http://dougiamas.com/writing/herdsa2002)

+
+

COLLES - Constructivist On-Line Learning Environment Survey

+
+

Die COLLES bestaan uit 24 stellings gegroepeer in 6 skale, elkeen help ons om sleutel vrae oor die aanlyn omgewing te beantwoord:

+ + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + +
RelevansieHoe relevant is die kursus tot die student se professionele praktyk?
RefleksieStimuleer die kursus die studente se kritiese reflektiewe denke?
InteraktiwiteitTot watter mate studente aan gekoppelde opvoedkundige gesprekke deelneem?
Tutor OndersteuningHoe goed laat die tutors die studente deelneem in die gekoppelde omgewing?
Ondersteuning van klasgenoteGee mede studente mekaar sensitiewe aanmoedigings?
InterpretasieVerstaan die studente en tutors mekaar se aanlyn boodskappe?
+

Ondersteun die dinamiese oogpunt van leerwerk, dit is 'n nuwe teorie oor kennis: 'social constructivism', wat die leerder voorstel as 'n aktiwe voorsteller(denker) binne 'n sosiale interaktiewe leeromgewing. 'Social constructivism' is 'n epistemologie, 'n manier van kennis opdoen, leerders werk saam om iets te verstaan en te bou aan hulle kennis, veral in die konteks dat hulle persoonlike ondervindings deel terwyl hulle saam iets probeer uitvind.

+

Die samewerking help studente om hulle kommunikasie vaardighede te verbeter, hulle verbeter hulle vermoë om oop kritiese gesprekke te voer met hulle onderwysers en klasgenote. Die kommunikasie word gekarakteriseer deur pogings om mekaar te probeer verstaan, en 'n kritiese houding in te neem en alles wat van selfsprekend aanvaar word te ondersoek.

+

Die COLLES is ontwerp om jou te help monitor tot watter mate jy die vermoë van die  Wêreld  Wye Web aanwend om studente te bereik in 'n dinamiese leer omgewing.

+

(Die inligting kom van die COLLES bladsy. Vind meer uit van COLLES by: http://surveylearning.com/colles/)

+
+
+

ATTLS - Attitudes to Thinking and Learning Survey

+
+

Die teorie van 'ways of knowing', (Belenky et al., 1986), voorsien ons van 'n menings opname wat ons kan help om die kwaliteit te bepaal van kommunikasie in 'n omgewing van samewerking.

+

Die 'Attitudes Towards Thinking and Learning Survey' (ATTLS) is 'n instrument wat ontwerp is deur Galotti et al. (1999) wat vasstel tot watter mate 'n persoon  'verbonde kennis' (CK) of  'geskeide kennis' (SK) het.

+

Mense met hoër CK tellings is geneig om meer te hou van leer, en is meer geneig om saam te werk, en is bereid om op die idees van ander te bou, terwyl mense met 'n hoë SK telling geneig is om baie krities te wees en 'n teenstrydige houding in te neem teenoor leer.

+

Navorsing het getoon dat die twee leer metodes onafhanklik van mekaar is (Galotti et al., 1999; Galotti et al., 2001). Dit is slegs 'n weerspieëling van houdings ten opsigte van leer, nie die persoon se kapasiteit om te leer of sy intellektuele vermoë nie.

+

Belenky, M. F., Clinchy, B. M., Goldberger, N. R., & Tarule, J. M. (1986). Women's Ways of Knowing: The Development of Self, Voice, and Mind. New York: Basic Books, Inc.

+

Galotti, K. M., Clinchy, B. M., Ainsworth, K., Lavin, B., & Mansfield, A. F. (1999). A New Way of Assessing Ways of Knowing: The Attitudes Towards Thinking and Learning Survey (ATTLS). Sex Roles, 40(9/10), 745-766.

+

Galotti, K. M., Reimer, R. L., & Drebus, D. W. (2001). Ways of knowing as learning styles: Learning MAGIC with a partner. Sex Roles, 44(7/8), 419-436.

+
\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/teachers.html b/lang/af/help/teachers.html index 77a28e61e8..47b28e5be6 100644 --- a/lang/af/help/teachers.html +++ b/lang/af/help/teachers.html @@ -1,18 +1,5 @@ -

Onderwysers

- -

Die bladsy wys 'n lys van almal wat as "onderwysers" aangewys is -vir die kursus (deur die stelsel administrateur). - -

Jy kan die bladsy gebruik om 'n rol toe te ken aan almal (titel) soos  "Professor", "Tutor", -"Assistent", ens. Dit sal op die web blad se kursus lys verskyn asook -op die lys van deelnemers aan die kursus. As jy die veld oop los sal die verstek -waarde vir onderwyser gebruik word (die naam op die kursus stellings bladsy). - -

Jy kan die lys rangskik (byvoorbeeld: sit die hoof onderwyser eerste). Kies -die nommer van die kielys in die "Orde" kolom. Druk "Stoor -veranderinge" om die nuwe orde lys te sien. - -

Let Wel: As jy 'n onderwyser "wegsteek" sal die onderwyser -NIE vertoon word op die kursus lys nie of op die lys van deelnemers NIE. Hulle -sal weggesteek wees van studente (behalwe as hulle boodskappe op die forums pos -ens.). \ No newline at end of file +

Onderwysers

+

Die bladsy wys 'n lys van almal wat as "onderwysers" aangewys is vir die kursus (deur die stelsel administrateur).

+

Jy kan die bladsy gebruik om 'n rol toe te ken aan almal (titel) soos  "Professor", "Tutor", "Assistent", ens. Dit sal op die web blad se kursus lys verskyn asook op die lys van deelnemers aan die kursus. As jy die veld oop los sal die verstek waarde vir onderwyser gebruik word (die naam op die kursus stellings bladsy).

+

Jy kan die lys rangskik (byvoorbeeld: sit die hoof onderwyser eerste). Kies die nommer van die kielys in die "Orde" kolom. Druk "Stoor veranderinge" om die nuwe orde lys te sien.

+

Let Wel: As jy 'n onderwyser "wegsteek" sal die onderwyser NIE vertoon word op die kursus lys nie of op die lys van deelnemers NIE. Hulle sal weggesteek wees van studente (behalwe as hulle boodskappe op die forums pos ens.).

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/text.html b/lang/af/help/text.html index 96bc787595..d0480adcca 100644 --- a/lang/af/help/text.html +++ b/lang/af/help/text.html @@ -1,148 +1 @@ -

Hoe om met teks te skryf

- -Om teks in Moodle te skryf werk op die gewone manier behalwe dat jy kan -"smilies" en URL adresse bysit en sekere HTML tags. - -

Smilies (emoticons)

- - -

URL

- - -

HTML tags

- - - +

Hoe om met teks te skryf

Om teks in Moodle te skryf werk op die gewone manier behalwe dat jy kan "smilies" en URL adresse bysit en sekere HTML tags.

Smilies (emoticons)

Om die klein ikone in jou teks te sit, tik slegs die bypassende kode in jou teks. Die kode self lyk soos klein prentjies as jy jou kop na links draai om na hulle te kyk.

smile :-)
big grin :-D
wink ;-)
mixed :-/
thoughtful V-.
tongue out :-P
cool B-)
approve ^-)
wide eyes 8-)
surprise 8-o
sad :-(
shy 8-.
blush :-I
kisses :-X
clown :o)
black eye P-|
angry 8-[
dead xx-P
sleepy |-.
evil }-]

URL

Elke woord wat begin met www. of http:// sal outomaties verander in 'n skakel waarop jy kan klik.

Byvoorbeeld: www.yahoo.com of http://curtin.edu

HTML tags

Jy kan die volgende HTML tags gebruik om dele van jou teks te beklemtoon.

HTML  Produseer
<B> bold </B> bold text
<I> italic </I> italic text
<U> underline </U> underlined text
<FONT SIZE=1> small </FONT> small
<FONT SIZE=4> large </FONT> large
<FONT COLOR=green> example </FONT> example
<UL><LI>one <LI>two </UL>
  • one
  • two
<HR>
\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/textformat.html b/lang/af/help/textformat.html index ddb0d7b330..19fe2b415a 100644 --- a/lang/af/help/textformat.html +++ b/lang/af/help/textformat.html @@ -1,63 +1 @@ -

Formatering van teks

- -

Daar is 'n paar verskillende teks formate wat jy kan kies in Moodle, die -formaat hang af van jou browser en jou kennis. - -

Los die stelling op sy verstek waarde en alles behoort te werk soos jy -verwag. - -

1. Moodle outo-formaat

- - - - -

2. HTML formaat

- - - - -

3. Gewone teks formaat

- - - - -

4. Wiki teks formaat

- - +

Formatering van teks

Daar is 'n paar verskillende teks formate wat jy kan kies in Moodle, die formaat hang af van jou browser en jou kennis.

Los die stelling op sy verstek waarde en alles behoort te werk soos jy verwag.

1. Moodle outo-formaat

Dit is die beste as jy normale web vorms gebruik vir inskrywings (as jy nie Richtext HTML redigeerder gebruik nie). Tik teks normaal in asof jy 'n email stuur.

Wanneer jy die teks stoor, sal Moodle outomaties die teks formateer.

Byvoorbeeld, 'n URL soos http://yahoo.com of www.yahoo.com sal in 'n skakel verander.

Oop lyne sal die begin wees van nuwe paragrawe.

"Smiley" karakters soos :-) sal outomaties in ikone verander word.

Jy kan selfs HTML kode gebruik.

Meer inligting oor Moodle outo-formaat.

2. HTML formaat

In die formaat is alle teks in HTML formaat. As jy 'n HTML redigeerder gebruik om teks te formaateer is dit die verstek formaat - alle opdragte op die nutsbalk produseer HTML kode vir jou.

Selfs al gebruik jy nie Richtext HTML redigeerder nie, kan jy HTML kode in jou teks gebruik en dit behoort uit te kom soos jy verwag.

Daar word geen outomaties formatering gedoen soos by Moodle outo-formaat nie.

Meer inligting oor HTML

Meer oor Richtext HTML redigeerder

3. Gewone teks formaat

Gebruik die formaat as jy baie kode of  HTML kode het wat jy wil laat vertoon presies soos jy dit geskryf het.

Smilies en nuwe lyne sal ingesit word maar verder sal geen veranderinge aangebring word nie.

4. Wiki teks formaat

Dit is 'n spesiale manier van teks in tik.

Dit laat jou toe om teks in te tik wat baie leesbaar lyk, maar kan outomaties in HTML teks verander word met komplekse formatering.

Meer oor Wiki

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/wiki.html b/lang/af/help/wiki.html index 4bbb962917..099e731a1f 100644 --- a/lang/af/help/wiki.html +++ b/lang/af/help/wiki.html @@ -1,134 +1,165 @@ -

Hoe om in Wiki formaat te skryf

- -

- Bladsye met Wiki formaat voorsien 'n maklike en intuïtiewe manier om gewone - teks op te merk na 'n maklike leesbare formaat wat omgeskakel sal word na XHTML - wanneer dit vertoon word. Die voordeel is dat jy nie hoef  HTML te leer - om goeie resultate te verkry nie, en die teks wat jy skryf lyk goed, - selfs voor dit omgeskakel word. Jy kan dit doen eerder as om Word - dokumente as HTML te stoor, nou kan jy nog die hulpbron redigeer in 'n - gekoppelde omgewing. -

- -

Jy skryf basies gewone teks, en voeg dan spesiale karakters by om -die formatering te doen.

- -

Paragraaf blok formatering

- -

- Paragraaf blokke word deur ten minste een lyn geskei. Om 'n paragraaf te - formateer, voeg een van die spesiale karaketers by in die eerste karakter op - die eerste lyn van die paragraaf gevolg deur 'n spasie... -

- - - - - - - - - - -
KarakterBlok Tipe
Geen karakterGewone paragraaf
>Aanhaling
SpasiePre-Geformateerde Teks ("Monospaced")
%Pre-Geformateerde Teks en Wikki formaat word - geignoreer
!#Opskrif - # is 1-6, dit is die vlak van die opskrif (1 is - die grootste)
Q.Vraag - styl inligting word by die paragraaf gevoeg om - vraag/antwoord beter voor te dra (in tema)
A.Antwoord - soos bogenoemde
- -

Lys Formatering

- -

Lyste kan maklik opgestel word deur 'n spesiale karakter voor aan die lys by -te sit gevolg deur 'n spasie. Die lys se einde word deur 'n oop lyn getoon. Lyste kan -binne in lyste op gestel word. Definisie Lyste se definisies en gewone teks kan -gemeng word op die regte effek te kry. Die spesiale karakters...

- - - - - - - -
KarakterLys item tipe
*Ongeordende Lys ("bullets")
#Geordende Lys (1,2,3 ens)
:Definisie Lys, definisie
;Definisie Lys, teks
- -

Lys binne 'n lys voorbeeld:

-

-  * Eerste Bullet
-  * Tweede Bullet
-  ## lyn 1
-  ## lyn 2
-  * Derde Bullet
-
-

Dit gee: -

- -

Spesifieke lyn formatering

- -

Spesifieke lyn formatering laat 'n sekere deel van 'n lyn 'n sekere styl aan -neem. Die spesiale karakters wat gebruik word kan enige plek in die lyn voor -kom, maar die formatering kan nie lyne kruis nie. Die karakters...

- - - - - - - - - - - - -
VoorbeeldVoorbeeldFormatering
*hello world*hello worldBold
/hello world/hello worldItalics of - Beklemtoning
+hello world+hello worldTeks wat ingesit - is
-hello world-hello worldUitgewis of  - "Strikethrough"
hello ~world~hello worldSubskrif
hello ^world^hello worldSuperskrif
"hello world"hello worldAangehaal
%hello world%hello worldKode of  - "Monospaced"
@hello world@hello worldAanhaling
- -

Akronieme

- -

Skryf die akroniem in hoofletters gevolg deur die beskrywing in parentese. -Daar moet geen spasie wees tussen die akroniem en die parentse nie. Voorbeeld...

- -

HTML(Hypertext Markup Language)
HTML

- -

Hiper Skakels

- -Skakels word in teks geplaas en gevolg deur (sonder spasies) die teks wat -vertoon moet word in hakies. Voorbeeld: http://www.google.com/(Doen Soektog) sal -omgeskakel word na Doen Soektog. - -

Moodle Module Skakels

- -

As jy die Moodle id nommer (kyk vir ?id=nn aan die einde van 'n module adres) -en die module naam ken, kan jy na die hulpbron skakel met:

- -

ModuleName:nn(Beskrywende Teks)

-

vb., resource:36(My New Page) forum:10(Jump to forum)

- -

Moodle Prent Skakels

- -

Grafiese beelde kan in wiki teks gesit word. Jy moet die prent op laai(let -die pad ("path") na die prent). Die kode is:

- -

/..pad na lêer..(teks wat vertoon moet word)

- -

byvoorbeeld, /mypics/graphic.jpg(My Foto)

- -

Outomatiese Formatering

- -

Mees algemene funksies word outomaties omgeskakel na hul XHTML ekwivalent.. -Die hoof funksies...

- - - +

Hoe om in Wiki formaat te skryf

+

Bladsye met Wiki formaat voorsien 'n maklike en intuïtiewe manier om gewone teks op te merk na 'n maklike leesbare formaat wat omgeskakel sal word na XHTML wanneer dit vertoon word. Die voordeel is dat jy nie hoef  HTML te leer om goeie resultate te verkry nie, en die teks wat jy skryf lyk goed, selfs voor dit omgeskakel word. Jy kan dit doen eerder as om Word dokumente as HTML te stoor, nou kan jy nog die hulpbron redigeer in 'n gekoppelde omgewing.

+

Jy skryf basies gewone teks, en voeg dan spesiale karakters by om die formatering te doen.

+

Paragraaf blok formatering

+

Paragraaf blokke word deur ten minste een lyn geskei. Om 'n paragraaf te formateer, voeg een van die spesiale karaketers by in die eerste karakter op die eerste lyn van die paragraaf gevolg deur 'n spasie...

+ + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + +
KarakterBlok Tipe
Geen karakterGewone paragraaf
>Aanhaling
SpasiePre-Geformateerde Teks ("Monospaced")
%Pre-Geformateerde Teks en Wikki formaat word geignoreer
!#Opskrif - # is 1-6, dit is die vlak van die opskrif (1 is die grootste)
Q.Vraag - styl inligting word by die paragraaf gevoeg om vraag/antwoord beter voor te dra (in tema)
A.Antwoord - soos bogenoemde
+

Lys Formatering

+

Lyste kan maklik opgestel word deur 'n spesiale karakter voor aan die lys by te sit gevolg deur 'n spasie. Die lys se einde word deur 'n oop lyn getoon. Lyste kan binne in lyste op gestel word. Definisie Lyste se definisies en gewone teks kan gemeng word op die regte effek te kry. Die spesiale karakters...

+ + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + +
KarakterLys item tipe
*Ongeordende Lys ("bullets")
#Geordende Lys (1,2,3 ens)
:Definisie Lys, definisie
;Definisie Lys, teks
+

Lys binne 'n lys voorbeeld:

+
+
+  * Eerste Bullet
+
+  * Tweede Bullet
+
+  ## lyn 1
+
+  ## lyn 2
+
+  * Derde Bullet
+
+
+

Dit gee:

+ +

Spesifieke lyn formatering

+

Spesifieke lyn formatering laat 'n sekere deel van 'n lyn 'n sekere styl aan neem. Die spesiale karakters wat gebruik word kan enige plek in die lyn voor kom, maar die formatering kan nie lyne kruis nie. Die karakters...

+ + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + + +
VoorbeeldVoorbeeldFormatering
*hello world*hello worldBold
/hello world/hello worldItalics of Beklemtoning
+hello world+hello worldTeks wat ingesit is
-hello world-hello worldUitgewis of "Strikethrough"
hello ~world~hello worldSubskrif
hello ^world^hello worldSuperskrif
"hello world"hello worldAangehaal
%hello world%hello worldKode of "Monospaced"
@hello world@hello worldAanhaling
+

Akronieme

+

Skryf die akroniem in hoofletters gevolg deur die beskrywing in parentese. Daar moet geen spasie wees tussen die akroniem en die parentse nie. Voorbeeld...

+

HTML(Hypertext Markup Language)
+HTML

+

Hiper Skakels

+Skakels word in teks geplaas en gevolg deur (sonder spasies) die teks wat vertoon moet word in hakies. Voorbeeld: http://www.google.com/(Doen Soektog) sal omgeskakel word na Doen Soektog. +

Moodle Module Skakels

+

As jy die Moodle id nommer (kyk vir ?id=nn aan die einde van 'n module adres) en die module naam ken, kan jy na die hulpbron skakel met:

+

ModuleName:nn(Beskrywende Teks)

+

vb., resource:36(My New Page) forum:10(Jump to forum)

+

Moodle Prent Skakels

+

Grafiese beelde kan in wiki teks gesit word. Jy moet die prent op laai(let die pad ("path") na die prent). Die kode is:

+

/..pad na lêer..(teks wat vertoon moet word)

+

byvoorbeeld, /mypics/graphic.jpg(My Foto)

+

Outomatiese Formatering

+

Mees algemene funksies word outomaties omgeskakel na hul XHTML ekwivalent.. Die hoof funksies...

+ \ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/writing.html b/lang/af/help/writing.html index 40fa78bc0d..3f903307d4 100644 --- a/lang/af/help/writing.html +++ b/lang/af/help/writing.html @@ -1,21 +1 @@ -

Skryf

- -

As jy vir ander mense skryf, probeer om direk aan hulle te skryf.

- -

Verduidelik jou idees duidelik en eenvoudig om misverstande te voorkom. -Byvoorbeeld, gebruik eerder 'n kort woord as 'n lang woord.

- -

In forums, hou jou pos kort en op die onderwerp. In plaas van een lang forum -wat baie stellings maak, maak 'n paar kort forums wat slegs een stelling maak. - -

Redigeer jou teks so veel keer as nodig tot dit reg is. In forums het jy maxeditingtime/60) ?> -minute na jy jou pos gestoor het om terug te gaan en dit reg te maak indien -nodig.

- -

Wanneer jy terugvoer lewer, probeer interessante vrae vra. Dit sal jou en die -ander persoon help dink (en leer!) oor die onderwerp wat jy bespreek.

- - -

-

-

+

Skryf

As jy vir ander mense skryf, probeer om direk aan hulle te skryf.

Verduidelik jou idees duidelik en eenvoudig om misverstande te voorkom. Byvoorbeeld, gebruik eerder 'n kort woord as 'n lang woord.

In forums, hou jou pos kort en op die onderwerp. In plaas van een lang forum wat baie stellings maak, maak 'n paar kort forums wat slegs een stelling maak.

Redigeer jou teks so veel keer as nodig tot dit reg is. In forums het jy maxeditingtime/60)> minute na jy jou pos gestoor het om terug te gaan en dit reg te maak indien nodig.

Wanneer jy terugvoer lewer, probeer interessante vrae vra. Dit sal jou en die ander persoon help dink (en leer!) oor die onderwerp wat jy bespreek.

More info about asking questions

More info about reading

\ No newline at end of file -- 2.39.5