From d59a2daf99bbbcdd9a2e0088841bdffa19409c26 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: koenr Date: Wed, 5 Jan 2005 09:13:05 +0000 Subject: [PATCH] moving towards XHTML compliance --- lang/af/help/assignment/assignmenttype.html | 17 ++--- lang/af/help/assignment/resubmit.html | 11 +-- lang/af/help/choice/options.html | 9 +-- lang/af/help/forum/allowdiscussions.html | 21 ++---- lang/af/help/forum/attachment.html | 22 ++---- lang/af/help/forum/forumtype.html | 22 ++---- lang/af/help/forum/ratings.html | 74 ++++++--------------- lang/af/help/forum/subscription.html | 18 ++--- 8 files changed, 50 insertions(+), 144 deletions(-) diff --git a/lang/af/help/assignment/assignmenttype.html b/lang/af/help/assignment/assignmenttype.html index b734472c02..fabfec415a 100644 --- a/lang/af/help/assignment/assignmenttype.html +++ b/lang/af/help/assignment/assignmenttype.html @@ -1,13 +1,4 @@ -

Opdrag Tipe

- -

Daar is 'n paar verskillende opdrag tipes

- -

Ongekoppelde aktiwiteit - word gebruik vir opdragte wat nie in Moodle -gedoen word nie. Studente sien 'n beskrywing van die opdrag, maar hoef nie enige -lêers elektronies in te handig nie. Onderwysers kan wel punte toeken aan -opdragte, en dan vir studente kennisgewing gee van hulle punte. - -

Handig 'n lêer elektronies in - met die tipe opdrag moet die studente -'n lêer(van enige tipe) elektronies inhandig. Dit kan Word dokumente wees, 'n -prent, 'n web blad, of enige iets wat jy vra. Onderwysers kan die opdrag merk in -'n gekoppelde omgewing. \ No newline at end of file +

Opdrag Tipe

+

Daar is 'n paar verskillende opdrag tipes

+

Ongekoppelde aktiwiteit - word gebruik vir opdragte wat nie in Moodle gedoen word nie. Studente sien 'n beskrywing van die opdrag, maar hoef nie enige lêers elektronies in te handig nie. Onderwysers kan wel punte toeken aan opdragte, en dan vir studente kennisgewing gee van hulle punte.

+

Handig 'n lêer elektronies in - met die tipe opdrag moet die studente 'n lêer(van enige tipe) elektronies inhandig. Dit kan Word dokumente wees, 'n prent, 'n web blad, of enige iets wat jy vra. Onderwysers kan die opdrag merk in 'n gekoppelde omgewing.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/assignment/resubmit.html b/lang/af/help/assignment/resubmit.html index 8296b47c75..4c73834983 100644 --- a/lang/af/help/assignment/resubmit.html +++ b/lang/af/help/assignment/resubmit.html @@ -1,10 +1 @@ -

Herinlewering van opdragte

- -

Studente kan nie opdragte weer inlewer as die Onderwyser dit eers gemerk het -nie. Maar die stelling kan verander word.

- -

Gebruik die opsie om studente toe te laat om opdragte weer in te lewer na dat -hulle opdragte klaar gemerk is. Dan kan hulle opdrag weer gemerk word. Die -onderwyser kan so studente aanmoedig om te verbeter op hulle vorige poging.

- -

Die opsie is nie beskikbaar vir ongekoppelde opdragte nie.

+

Herinlewering van opdragte

Studente kan nie opdragte weer inlewer as die Onderwyser dit eers gemerk het nie. Maar die stelling kan verander word.

Gebruik die opsie om studente toe te laat om opdragte weer in te lewer na dat hulle opdragte klaar gemerk is. Dan kan hulle opdrag weer gemerk word. Die onderwyser kan so studente aanmoedig om te verbeter op hulle vorige poging.

Die opsie is nie beskikbaar vir ongekoppelde opdragte nie.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/choice/options.html b/lang/af/help/choice/options.html index 02930e5a84..928a928d96 100644 --- a/lang/af/help/choice/options.html +++ b/lang/af/help/choice/options.html @@ -1,6 +1,3 @@ -

Keuse Vrae

- -

Spesifiseer hier die opsies waarvan lesers kan kies. - -

Jy kan enige hoeveelheid van die opsies kies: dit is nie nodig om al 6 opsies -in te vul nie, party kan oopgelos word. \ No newline at end of file +

Keuse Vrae

+

Spesifiseer hier die opsies waarvan lesers kan kies.

+

Jy kan enige hoeveelheid van die opsies kies: dit is nie nodig om al 6 opsies in te vul nie, party kan oopgelos word.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/forum/allowdiscussions.html b/lang/af/help/forum/allowdiscussions.html index cec2a84ab9..10e1452390 100644 --- a/lang/af/help/forum/allowdiscussions.html +++ b/lang/af/help/forum/allowdiscussions.html @@ -1,16 +1,5 @@ -

Laat nuwe pos toe

- -

Die opsie kan studente beperk om nuwe pos op die forum te sit. - -

Vir meeste forums sal jy studente onbeperk toelaat om nuwe -pos("threads") by te sit, en ook terugvoer te lewer op pos. - -

Maar party keer sal jy hulle wil beperk. Byvoorbeeld, die Nuus forum laat -slegs onderwysers toe om pos by te sit wat op die hoof blad van die kursus sal -verskyn. Kies in die geval die derde opsie  "Geen bersprekings, geen -terugvoer". - -

Party keer wil jy hê dat net onderwysers besprekings kan begin, maar wil hê -dat studente kan terugvoer lewer (byvoorbeeld in die Nuus forum op die hoof -blad). Kies in die geval die tweede opsie, "Geen besprekings, maar -terugvoer word toegelaat". \ No newline at end of file +

Laat nuwe pos toe

+

Die opsie kan studente beperk om nuwe pos op die forum te sit.

+

Vir meeste forums sal jy studente onbeperk toelaat om nuwe pos("threads") by te sit, en ook terugvoer te lewer op pos.

+

Maar party keer sal jy hulle wil beperk. Byvoorbeeld, die Nuus forum laat slegs onderwysers toe om pos by te sit wat op die hoof blad van die kursus sal verskyn. Kies in die geval die derde opsie  "Geen bersprekings, geen terugvoer".

+

Party keer wil jy hê dat net onderwysers besprekings kan begin, maar wil hê dat studente kan terugvoer lewer (byvoorbeeld in die Nuus forum op die hoof blad). Kies in die geval die tweede opsie, "Geen besprekings, maar terugvoer word toegelaat".

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/forum/attachment.html b/lang/af/help/forum/attachment.html index 9a07145de7..4802dba9c1 100644 --- a/lang/af/help/forum/attachment.html +++ b/lang/af/help/forum/attachment.html @@ -1,16 +1,6 @@ -

Aangehegte stukke saam met pos op 'n forum

- -

Jy kan 'n lêer aanheg by enige posstuk in die forum. Die lêer word op die -bediener saam met jou pos gestoor. - -

Gebruik dit om 'n foto te wys of 'n Word dokument. - -

Die lêer kan van enige tipe wees, dit word aanbeveel dat jy die lêer 'n -naam gee wat eindig met die standaard drie letter agtervoegsel, .doc vir 'n Word -dokument, .jpg of .png vir 'n prent, ens. Dit sal dit makliker maak vir ander -mense om jou aangehegte stukke te sien in hulle "browsers". - -

As jy pos redigeer en 'n nuwe lêer aanheg, sal dit die vorige lêer vervang. - -

As jy pos redigeer en jy sit nie 'n nuwe lêer by nie, sal die oorspronklike -lêer gehou word. \ No newline at end of file +

Aangehegte stukke saam met pos op 'n forum

+

Jy kan 'n lêer aanheg by enige posstuk in die forum. Die lêer word op die bediener saam met jou pos gestoor.

+

Gebruik dit om 'n foto te wys of 'n Word dokument.

+

Die lêer kan van enige tipe wees, dit word aanbeveel dat jy die lêer 'n naam gee wat eindig met die standaard drie letter agtervoegsel, .doc vir 'n Word dokument, .jpg of .png vir 'n prent, ens. Dit sal dit makliker maak vir ander mense om jou aangehegte stukke te sien in hulle "browsers".

+

As jy pos redigeer en 'n nuwe lêer aanheg, sal dit die vorige lêer vervang.

+

As jy pos redigeer en jy sit nie 'n nuwe lêer by nie, sal die oorspronklike lêer gehou word.

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/forum/forumtype.html b/lang/af/help/forum/forumtype.html index b90ef6acf5..f32256ab33 100644 --- a/lang/af/help/forum/forumtype.html +++ b/lang/af/help/forum/forumtype.html @@ -1,16 +1,6 @@ -

Forum Tipes

- -

Daar is 'n paar verskillende forum tipes: - -

'n Eenvoudige bespreking - is slegs een onderwerp, op een bladsy. -Gebruik dit vir 'n kort bespreking. - -

Standaard forum vir algemene gebruikers - dit is 'n oop forum waar -enige iemand 'n bespreking kan begin. Gebruik dit vir 'n algemene forum. - -

Elke persoon pos een bespreking - Elke persoon kan een bespreking -begin(enige iemand kan terugvoer lewer). Gebruik dit om studente te laat -reflekteer oor die week/onderwerp wat verby is, en kry dan almal se terugvoer -hieroor. - -

(Meer nog in toekomstige Moodle weergawes) \ No newline at end of file +

Forum Tipes

+

Daar is 'n paar verskillende forum tipes:

+

'n Eenvoudige bespreking - is slegs een onderwerp, op een bladsy. Gebruik dit vir 'n kort bespreking.

+

Standaard forum vir algemene gebruikers - dit is 'n oop forum waar enige iemand 'n bespreking kan begin. Gebruik dit vir 'n algemene forum.

+

Elke persoon pos een bespreking - Elke persoon kan een bespreking begin(enige iemand kan terugvoer lewer). Gebruik dit om studente te laat reflekteer oor die week/onderwerp wat verby is, en kry dan almal se terugvoer hieroor.

+

(Meer nog in toekomstige Moodle weergawes)

\ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/forum/ratings.html b/lang/af/help/forum/ratings.html index 4a7a9ad4d4..57e685fe1c 100644 --- a/lang/af/help/forum/ratings.html +++ b/lang/af/help/forum/ratings.html @@ -1,55 +1,19 @@ -Pos word geevalueer gebaseer op die teorie van geskeide en verbonde -kennis. - -Die teorie kan jou help om menslike interaksie uit 'n ander oogpunt te sien. -Dit beskryf 'n manier om dinge wat ons sien en hoor te evalueer en meer van te -leer. - -Almal van ons gebruik die metodes in verskillende hoeveelhede op verskillende -tye. Vir die voorbeeld word twee mense gebruik, Jim wat meestal geskeide kennis -gebruik en Mary wat meestal verbonde kennis gebruik. - -In die voorbeeld gebruik 'n man geskeide kennis en 'n vrou gebruik verbonde -kennis. 'n Paar navorsings projekte het gevind dat dit statisties meeste die -geval is, maar individuele persone kan enige plek op die spektrum lê tussen die -twee uiterstes. -Vir 'n groep wat effektief saamwerk is dit belangrik dat almal al twee -metodes kan gebruik. -'n Persoon kan karaktertrekke van  enige twee metodes openbaar(of selfs -beide) in, byvoorbeeld, pos op 'n forum. Die doel van die evaluering van elke -posstuk is: -
-a) om jou te help dink oor die onderwerp terwyl jy pos lees -b)vir die skrywer terugvoer te lewer oor hoe ander mense hulle sien -
- -Die resultate word nie gebruik om studente te evalueer nie maar slegs om -kommunikasie te verbeter. -
- -Vind meer uit oor die teorieë: - - +Pos word geevalueer gebaseer op die teorie van geskeide en verbonde kennis. Die teorie kan jou help om menslike interaksie uit 'n ander oogpunt te sien. Dit beskryf 'n manier om dinge wat ons sien en hoor te evalueer en meer van te leer. Almal van ons gebruik die metodes in verskillende hoeveelhede op verskillende tye. Vir die voorbeeld word twee mense gebruik, Jim wat meestal geskeide kennis gebruik en Mary wat meestal verbonde kennis gebruik. + +In die voorbeeld gebruik 'n man geskeide kennis en 'n vrou gebruik verbonde kennis. 'n Paar navorsings projekte het gevind dat dit statisties meeste die geval is, maar individuele persone kan enige plek op die spektrum lê tussen die twee uiterstes. Vir 'n groep wat effektief saamwerk is dit belangrik dat almal al twee metodes kan gebruik. 'n Persoon kan karaktertrekke van  enige twee metodes openbaar(of selfs beide) in, byvoorbeeld, pos op 'n forum. Die doel van die evaluering van elke posstuk is: +
a) om jou te help dink oor die onderwerp terwyl jy pos lees b)vir die skrywer terugvoer te lewer oor hoe ander mense hulle sien
+Die resultate word nie gebruik om studente te evalueer nie maar slegs om kommunikasie te verbeter. +
+Vind meer uit oor die teorieë: + \ No newline at end of file diff --git a/lang/af/help/forum/subscription.html b/lang/af/help/forum/subscription.html index ff7ffc3a8b..6eaadb5526 100644 --- a/lang/af/help/forum/subscription.html +++ b/lang/af/help/forum/subscription.html @@ -1,12 +1,6 @@ -

Forum Inskrywings

- -

As 'n persoon ingeskryf is op 'n forum sal hulle 'n email kopie kry van alle -posstukke op die forum (pos word omtrent na maxeditingtime/60 ?> -minute gestuur). - -

Mense kan gewoonlik kies of hulle ingeskryf wil wees op 'n forum of nie. - -

Maar 'n onderwyser kan kies om alle kursus deelnemers in te skryf. - -

Dit is baie handig vir nuus forums en forums aan die begin van die kursus -(voordat almal agtergekom het dat hulle self op die forums kan inskryf). \ No newline at end of file +

Forum Inskrywings

+

As 'n persoon ingeskryf is op 'n forum sal hulle 'n email kopie kry van alle posstukke op die forum (pos word omtrent na +maxeditingtime/60 ?> minute gestuur).

+

Mense kan gewoonlik kies of hulle ingeskryf wil wees op 'n forum of nie.

+

Maar 'n onderwyser kan kies om alle kursus deelnemers in te skryf.

+

Dit is baie handig vir nuus forums en forums aan die begin van die kursus (voordat almal agtergekom het dat hulle self op die forums kan inskryf).

\ No newline at end of file -- 2.39.5